Afrikaanse patrone

Die afdeling is waar al my afrikaanse patrone beskikbaar is. Let wel dat die almal hekel patrone is en nie brei patrone nie. Ook belangrik om te weet dat dit patrone is en nie klaar gemaakte bere is nie.

!!Alle patrone is digital, die patroon word na jou epos adress toe gestuur wat jy ingeskakel het by “check out”.

Kyk in spam folder as jou patroon nie dadelik wys in jou hoof inbox nie.!!

Showing the single result

You cannot copy content of this page