BEERTJIE – hekel patroon

R50.00

  • beertjie is 15cm groot
  • Moeilikheidsgraad: Gemiddeld

 

  • Afkortings

Ring:  (2 ks, 6 KB in die twee KB van hekelpen af) of MAGIC RING werk vir my die beste

KB; Kort been

TES: tesame (KB steke wat een gemaak word)

Ks: Ketting steek

GS: glipsteek

 

……………………………………………………………………………..

  • Wol gebruik:

Kismet Raeesah 100% katoen dubble draad

Colour 31 – rose pink

FUZZY BEAR :

Kismet snowball Dubble draad

 

 

  • Ander benodighede
  • Stopsel
  • 6 mm Black seed beads vir ogies
  • Steek merker
  • 2.5mm hekel pen
  • Wol naald vir vas werk
  • Scissor
  • Borduurgaring vir neusie

 

FOR THE FUZZY BEAR YOU WILL NEED:

  • 6inch / 0.80mm safety eyes
  • Klein draad borsel
  • Wit borduurgraing vir ogies.

Nota: borsel elke gedeelte van die beertjie uit voor jy dit aanmekaar vas werk.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “BEERTJIE – hekel patroon”

Your email address will not be published. Required fields are marked *