Flopsie die hasie – PDF hekel patroon

R55.00

Flopsie die hasie patroon is digitaal. sodra jy ‘n betaling vir die patroon gemaak het sal die patroon beskikbaar wees om aftelaai in jou Email /Epos inbox.

Buttercup hasie is afrikaanse hekel patroon wat maklik is om te maak. Sy is ongeveer so 25cm hoog as sy klaar gemaak is. Haar hele lyfie moet aan mekaar vas gewerk word, ek het redelik baie fotos in die patroon gesit om te wys hoe om haar aan mekaar te sit.

VRYWARING:

 

Die  patroon is geskryf en ontwerp deur Yarn Over wih Natasha. Die patroon mag nie op sosiale media gratis uitgedeel word nie, dit geld ook vir platforms,wat nie deel is van sosiale media soos emails en whatsapp. Die patroon is beskerm deur kopiereg. Jy mag nie patroon verander en verkoop as jou eie nie.

 

Jy mag wel, die eind produk verkoop wat jy gemaak het, jy is ook welkom om die direkte skakel na my webtuiste vir die patroon te deel op sosiale media sodat ander ook die vreugde kan kry om hom te maak.

 

Jy is welkom om jou eie items te by te sit soos bv. ‘’n rokkie of blomme.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flopsie die hasie – PDF hekel patroon”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…