DIE PLAAS SKAAP – PATROON

R65.00

Maklik om te volg afrikaanse hekel skaap patroon. Die patroon word in digitaal formaat na jou epos (Email) adres gestuur wat jy ingesleutel het by “checkout”, so maak seker hy is korrek. Betaling word deur Payfast gemaak, jy kan direk EFT of card inligting insleutel. Payfast is ‘n veilige platform wat deur maatskappye soos Takelot gebruik word.

Description

Die plaas skaap patroon is verseker een van my top verkopers.
Die skaapie is lekker maklik om te hekel. Die patroon is in afrikaans vertaal van my “Farm Sheep”. Die skaap maak ‘n goeie geskenk vir ‘n nuwe baba. In die patroon wys ek ook hoe om hekel ogies te maak vir die oulike skaap.

About the author

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You cannot copy content of this page